Hallo julle
Ek wil net graag dankie sê vir die professionele manier waarop julle manne ons trek na Port Owen toe gedoen het.
Alles het seepglad verloop!
Sal definitief julle aanbeveel!
Groete
Marianne Botha