Goeie dag,
Ek wil net se baie dankie vir die help met my trek gisteraand van Summer Greens, Burgundy toe.
Dit was Selwin se span wat my help trek het en hulle het dit baie goed hanteer
Groete
Warm regards,
Stella Opperman