Pragtige Diens : )

Baie dankie vir die pragtige diens wat ek Maandag die 9de Mei ontvang het.

Die manne is vleitig en baie versigtig met die hantering van eiendom.

Ek sal jul maatskappy enige dag aanbeveel.

Groete

Crystal Gouw