Ons wil regtig GROOT DANKIE se vir die wonderlike manier waarop die personeel vandag weereens 'n moeilike situasie met moeder se trek hanteer het. die hele span was deurgans vriendelik hulpvaardig en uiters akkomoderend.
Dit was regtig nie net"n kwessie van dis my werk nie hulle het extra marathon gehardloop.
Baie baie dankie
Anita Aspeling



