Goeiemiddag
Ek is jammer dat ek nou eers met jou kontak maak. Ek wil julle bedank vir die manier hoe julle my trek hanteer het. Die span van 10 mans wat by my help op-en aflaai het, was so vriendelik en ek het lanklaas sulke vriendelike mense en met so baie respek teëgekom.
Baie dankie aan een en elk van jul span.
Groete
Ilge Boshoff



